LEWENSENTRUM · MEYERSDAL
HIER IS
PLEK
VIR JOU.
Welkom by LewenSentrum. Kom groei saam met ons in geloof en leef God se liefde uit.
Sondae · 09:00 en 17:00
JOU EERSTE BESOEK
Kom soos jy is.
Of jy ons vir die eerste keer besoek of reeds deel van die gemeente is: jy is welkom.
Sien jou Sondag
Ons kom om 09:00 en 17:00 bymekaar. Maak tyd om saam te aanbid en in geloof te groei.
Vind ons
2A Clairettestraat
Meyersdal, Alberton, 1448
Meyersdal, Alberton, 1448
Bring die gesin
Kideas help kinders om Jesus te leer ken deur aanbidding en interaktiewe lesse.
UIT ONS EREDIENSTE
Geloof vir die lewe.
Jongste erediens
DAAGLIKSE OORDENKINGS
Begin jou dag met God.
Jongste oordenking
RAAK BETROKKE
Saam maak ons ’n verskil.
Daar is plek om te groei, mense te leer ken en jou gawes te gebruik.

Gasvryheid
Help om elke besoeker tuis te laat voel.

Manne-Peloton
Groei saam met ander manne in geloof, integriteit en broederskap.

Be-His
Ontmoet ander vroue, bid saam en groei in Christus.
DIE HART VAN ONS GEMEENTE
Om God en mens
liewer te hê.
“‘Luister, Israel, die Here ons God is die enigste Here. Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”
MARKUS 12:29b–31 · AFR83
’n Visuele voorskou van LewenSentrum se nuwe toep: Hier is plek vir jou; Jou Sondag met eredienste en preeknotas; Geloof deur die week met oordenkings en groei; en Liefde in aksie met Hulp Met Ritme en ons kerkfamilie.

